Online Bybel met Bybel Afrikaans 1953 en Bybel Afrikaans 1983 Stuur my asseblief die Online Bybel DVD-Rom Afrikaans

Of u nou 'n leek of 'n vakkundige is, die Online Bybel DeLuxe Afrikaans is die perfekte Bybelstudie- en navorsingsinstrument vir u behoeftes. Spaar tyd en moeite met die kragtige soekfasiliteite van die Online Bible se elektroniese konkordansie, en deur binne sekondes toegang te kry tot kommentare en aktuele studies. Skryf en redigeer u eie Bybelstudies en notas binne-in die program. Vergelyk verskillende weergawes van die Bybel tergelykertyd. Kopieer teks na u woordverwerker of druk artikels oor spesifieke onderwerpe uit.
Price: € 29,50 (=appr. Rand 250)

Korte inhoud: Bybel Afrikaans 1983, Bybel Afrikaans 1953, Die Drie Formuliere, 51 boeke Andrew Murray (Afrikaans)
Twintig Bybels in Engels, w.o. The Message en NKJV.
Vulgate, Lexikons, Woordeboeke, Kommentaar en dies meer ...